SA leerders blink uit by Wiskundekompetisie in Indië

SA leerders blink uit by Wiskundekompetisie in Indië Saterdag 19 September 2015 Drie Suid-Afrikaanse leerders het uitgeblink tydens ‘n internasionale Wiskundekompetisie in Chennai, Indië. Wat dié kompetisie so uniek maak, is die gebruik van telrame, oftewel die Japannese abakus, om probleme op te los. Deur middel van visualisering kan leerlinge wiskundige probleme blitsvinnig oplos. Mariëtta